Perde | Horses

 

Perde word geselekteer vir hul kalm temperament, liefde vir mense en intelligensie. Streng evaluasie op atletiese, grasieuse beweging met balans en ‘n natuurlike trotse houding. Bouvorm is belangrik.Perde met hoë toppe, sterk lendene en korreke bene is ‘n voor vereiste. Slegs kwaliteit perde met groot harte, hoë werksvermoë wat op veld handhaaf, word geselekteer mits aan rasstandaarde vir rasegtheid voldoen word.Veelsydige perde wat in staat is om aangewend te word as skou, plaas, sport, kinder, plesier en teel perde is by Devondale SA Boerperd Stoet beskikbaar.Die perde van Devondale Stoet neem gereeld aan skoue deel om te verseker dat slegs perde van hoogstaande gehalte met goeie ryvermoë en natuurlike ritme vir teeldoeleindes gebruik word.

Horses are selected for their calm temperament, love of people and intelligence. Strict evaluation of athletic,graceful movement with balance and a natural proud appearance. Conformation is important.Horses with high head carriage, strong loins and correct leg conformation are essential. Only quality horses with exceptional spirit, high level of endurance and which keep condition in the veld are selected. Selection conforms to the standard and trueness of the breed.Versatile horses which can be utilized as show, farm, sport, child, pleasure and breeding horses are available at Devondale SA Boerperd Stud.The horses from Devondale Stud compete regularly at shows to ensure that only horses of exceptional high standards with good riding capabilities and natural rhythm are used in the breeding program.  

Copyright Devondale | Contact Us